Ek was hier en ek het geleer (4)

‘n Mens kan so baie by kinders leer. Grootmense weet net ‘n bietjie. Kinders weet ‘n ander bietjie. My twee poppe het my geleer om diep om te gee vir diere! Ek sien enige dier as ‘n uitdaging om ‘n band mee skep. Al dink ander ek is vreemd, ek praat met diere in dieContinue reading “Ek was hier en ek het geleer (4)”

Mooi herinnering (10)

Ek het verlede week een oggend by die robot gestop. Wetsgehoorsaam. Doodstil gestaan. Daar het ‘n groep mense die straat gekruis. Ook wetsgehoorsaam. Geselsend. Ek was skaars bewus van hulle. Skielik stop een van die vroue. Sy kyk my in die oë. Dan glimlag sy en waai groot waaie vir my. Ek waai glimlaggend terug.Continue reading “Mooi herinnering (10)”

Design a site like this with WordPress.com
Get started