Fotostorie #4: Seuntjie hou van plak!

Ek het so 18 maande terug die wonderlikste speelding ontdek: plakkers of dan “tickers” soos Seuntjie dit noem. Wat ‘n wonderlike vreugde vir hom en my. As hy plakkers sien is hy in die wolke. Hy kry ‘n bal, trok of kolf – selfs die yskasdeur en begin plak en konsentreer en laat waai metContinue reading “Fotostorie #4: Seuntjie hou van plak!”

Hoe bewys ons liefde aan God?

Omdat ons in ‘n verhouding met God staan, is dit ‘n vraag waaroor ons moet nadink. ‘n Vraag wat beantwoord moet word. Die verhouding kan nie net van God se kant af kom nie. Ons moet ook ons liefde bewys – op ons beperkende, menslike manier. Die beperkinge moet ons nie afsit om ons liefdeContinue reading “Hoe bewys ons liefde aan God?”

Create your website with WordPress.com
Get started