Hier is ‘n lekker uitdaging:
Letters: b,l,k,k,s,t,e,i,o,u
Skryf die lys letters bo aan ‘n skoon folio. Kyk dan hoeveel woorde jy met hierdie ry letters kan vorm.
Jy mag elke letter net een keer in ‘n woord gebruik. Behalwe natuurlik k wat herhaal word in die lys.
As dit vir jou lekker was, kan jy die letters verander en ‘n nuwe raaisel begin.
Lekker manier om kinders ook besig te hou. Doen dit so saam-saam.
Lekker woorde bou!
Baie oulik, San, jy dalk lus om saam met my te werk in die uitbou van begaafdekind.com?
Ja! Wat moet ek doen?
Ek sal jou Signal.
Goeie manier om saam met kinders woorde te bou.
Ja Scrapy. Kan baie pitte in die kop op ‘n lekker manier losmaak.
Ek is mal oor woordbou en blokraaisels. Dit hou mens se brein wakker en oplettend ook.